Toe sê ons huishulp vanmôre: “Ntate, ek het nog nooit sulke woorde gehoor nie. Dit laat mens baie diep dink. Ek wens almal op die wêreld kan dit hoor. Dit sal die sonde laat stop. Ntate moet vir die mense elke oggend die woord stuur om hulle te help.”
Ek het nie gedink ek sou nie, maar toe kom die Woord van God na my uit Jes.53 om ons te help.
Isa 53:3 He is despised and rejected of men; a Man of sorrows, and acquainted with grief; and we hid, as it were a hiding of faces from Him, He being despised, and we esteemed Him not.
Isa 53:5 But He was wounded because of (not for) our/ my transgressions; He was bruised because of our/ my iniquities; ABP
v6 .. and my / our sins delivered up the lord. ABP
v7 And he, because of being afflicted by evil, opened not his mouth ABP
v8. Because of the lawless deeds of my people he was led unto death. ABP
v11.“… deur die kennis van Hom, sal My Kneg, die Regverdige baie regverdig maak; want Hy sal hulle sonde dra.”ABP, KJV, OAV – Verklarende Bybel.
v12 and he himself bore the sins of many, and because of their lawless deeds he was delivered up. ABP
SELA – PAUSE AND THINK. Dink mooi wat God in bg. sê.
V11 sê: As ons die kennis het (dit glo en aanvaar), nl. dat Hy ons en almal se sondes dra en dat dit Hom wond, pynig en doodmaak, sal Hy, die Regverdige en Kneg, BAIE REGVERDIG MAAK. Ons sal simpatie en meegevoel met Hom hê, met berou elke sonde bely wat Hom wond, ons bekeer daarvan en bid vir verlossing. Hy sal ons vergewe, reinig en reg en regverdig maak. Ons sal reg en regverdig optree teenoor mekaar en die geringes en armes – en ongebore babas. Ons sal aan hulle doen soos aan Jesus en soos ons wil hê mense moet aan ons doen. Anders is ons skuldig en medepligtig aan hulle en Sy wonde. Deur die kruis en bloed van Jesus reinig Hy ons van ALLE sonde en oorwin ons die duiwel.
So word 1Pet 2:24 waar.
"wat self ons sondes in sy liggaam op die kruishout gedra het, sodat ons die sondes kan afsterwe en vir die geregtigheid lewe; deur wie se wonde julle genees is. Want julle was soos dwalende skape, maar nou het julle teruggekeer na die Herder en Opsiener van julle siele."
Hierdie is die woord van die kruis wat die krag en wysheid van God is vir die wat gered word. Vir die wat verlore gaan, is dit dwaasheid en reuk van die dood. Sien en ervaar jy die wysheid en krag van God hierin of is dit dwaasheid? Dan weet jy waarheen jy oppad is….. TURN OR BURN.
Eph 6:24 Favor be with all the ones loving (Godly sacrificial love) our Lord Jesus Christ in incorruptibility. Amen.
No comments:
Post a Comment